Jy het die reg!
Die herlewing van 'n volk se geskiedenis en kultuur, bewys 'n volk se bestaan!
Jy het die reg!
Die herlewing van 'n volk se geskiedenis en kultuur, bewys 'n volk se bestaan!
Die herlewing van 'n volk se geskiedenis en kultuur, bewys 'n volk se bestaan!
Die herlewing van 'n volk se geskiedenis en kultuur, bewys 'n volk se bestaan!
'n Stryd wat woed tot ons sterf of oorwin het!
Mnr. Jaap Marais, oorlede leier van die HNP deel hier in 'n dabat/onderhoud oor onderhandeling met die ANC en verduidelik daai tyd, 1992, dat dit nie sal werk nie!
Een van die grootste aanslae teen ons volk, van binne ons volk. Die uitkoop van ons erfenis en die verraad. Asook die stryd wat gevoer is om dit te probeer keer het. Hierdie video bevat dit alles!
Julius Malema, EFF leier in 'n onderhoud met TRT World. Hier word dit uit die perd se bek gesê wat hulle beplan om in die toekoms te doen.
Die Jong Afrikaner is nie 'n radikale groep nie, maar 'n beweging om nuwe generasies betrokke te kry by die Afrikaner se Stryd om voort te bestaan, deur die uitleef van ons kultuur en die herdenking van ons geskiedenis.
Die Jong Afrikaner is geskep as 'n platvorm vir ons om te praat en deel te word van die beweging. Die hoofdoel van die Jong Afrikaner is om bewus te maak, deur om kennis van die waarheid onder mekaar te verskerp.
Deur om deel te word van die beweging, maak ons die deure oop en kyk ons in om te sien wat regtig agter die skerms gebeur. Om deel te word, net soos die voortrekkers en boere krygers van ouds, sal beteken dat jy jou deel gee vir die voortbestaan van ons Afrikaner volk! Om deel te word van die Stryd is om ons Afrikaner kultuur uit te leef in die publiek en ons gedenksdae te eer en te vier.